|
|
Veiligheid Suid-Afrika |
Die Veiligheids-Forum is ‘n nie-politieke,
nie-regerings instansie wat uit ons
eie sakke befonds word en probeer om ‘n positiewe
bydrae tot vrede, veiligheid en voorspoed in ons pragtige land te maak. As u enigsins
![]()
Tuis | Huisveiligheid | Plaasveiligheid | Buurtwagte | Onderhoud | Boeke | Praatjies
Wenke en Diagramme | Gratis Vraelys
| Benodigdhede | Kontak
![]()
'n Verskeidenheid
van sakke, militêre tipe "kidney-pouches", (ook
bekend as “fanny-packs” onder stappers en bergklimmers) en "webbing" wat
goed deur u wagte gebruik kan
word om al hul diverse los goed aan
die persoon mee rond te dra
Die Sandmaster
van VOLKSPARES wat goed gebruik
'n Goeie
veldmotorfiets ("Scrambler") waarsonder geen plaas

‘n Moulose Web-baadjie met baie sakke, waar
al ‘n wag se hordes los goed,
soos sleutels, ekstra batterye, sy vuurwapen en magasyn/e, ‘n notaboek en
pen, goeie flits, 2-rigting radio/s, selfoon, boeie ens. ten ALLE TYE aan sy persoon
gedra

Goeie waghonde wat lief vir rondrits
is,

‘n Betroubare patrollievoertuig
vir wagte in veral koue- en nat toestande is onontbeerlik vir goeie sekuriteit van ‘n omgewing en vir die volhouding daarvan