|
|
Veiligheid Suid-Afrika |
Die Veiligheids-Forum
is ‘n nie-politieke, nie-regerings instansie wat uit ons eie sakke
befonds word en probeer om ‘n positiewe bydrae tot vrede, veiligheid en
voorspoed in ons pragtige land te maak. As u enigsins
![]()
Tuisblad | Huisveiligheid
| Plaasveiligheid | Buurtwagte | Onderhoud
| Boeke | Praatjies
Wenke en Diagramme | Gratis Vraelys | Benodigdhede
| Kontak
![]()
|
____________________________________________________
____________________________________________________ Huisveiligheid Raad vir in en om die huis en buitegeboue. Alarmstelsels
en infrarooi oë; binnenshuise staalhekke en diefwering; heinings en
toegangsbeheer; elektriese skuif- en swaaihekke; ens, ens. Idees ____________________________________________________ Wag-toerusting Vir wagte met unieke toepassings, sal u spesiale
toerusting en uitrustings nodig hê. Veral op plase, moet wagte uiters
goed toegerus word met betroubare radios; ekstra batterye; voedsel en water;
warm- en beskermende kleredrag; noodhulptoerusting; vinnige vervoer in
noodgevalle, ens. ____________________________________________________ Straatveiligheid Vandag moet mens oë agter in jou kop en hare op die
tande hê om alle moontlike gevare te
____________________________________________________ |
____________________________________________________ Wenke
en diagramme Moeg gesukkel met die alarmstelsel wat “’n wil
van sy eie” het of het u alweer die PIN-kode vergeet? Bou u eie
eenvoudige en betroubare alarmstelsel met parte wat geredelik in die huis
beskikbaar is en baie goedkoop is en maklik, maar effektief werk! Eenvoudig om te verstaan, maklik om te
bou, maklik om te herstel EN in stand te hou (indien nodig)… ____________________________________________________ Vraelys Hoe veilig is u woning, hoewe of die plaas self? Hierdie
GRATIS vraelys sal u behoeftes bepaal en verskeie wenke met raad en daad gee
om u by te staan om ‘n groot verskil aan u veiligheids-mondering te
maak. Geskik vir enige plaas, plot of woning in die stad of op ‘n
dorpie, hoe groot of klein ook al. ____________________________________________________
____________________________________________________ Buurtwagte Buurtwagwerk raak al hoe meer dringend, veral in die stede
waar die Polisie se dienste net nie meer effektief is nie en mense al hoe
meer op hulle bure moet vertrou in noodgevalle. Stig u eie veiligheidsgroep
of –netwerk en hou u “ore op die grond” terwyl u met
“een oog oop ____________________________________________________ Boeke ‘n Veiligheids-handleiding is beskikbaar wat
‘n tiental onderwerpe bespreek rondom die woning, die gebruik van
alarmstelsels, plot- en plaasveiligheid, wagte- en toerusting, ensovoorts.
Volg gerus die “Boeke”-skakel ____________________________________________________ |
Hierdie Webspasie
verskaf met die vriendelike vergunning van: