Aflaaiblad vir die Afrikaanse Woordelys

Via hierdie bladsy kan jy 'n ZIP-lêer (525K) aflaai waaruit jy die jongste weergawe
(159710 woorde soos op 26/10/1998)
van my Afrikaanse woordelys in teksformaat kan onttrek.
As jy rondsoek op die web sal jy nou (2007) egter heelwat langer lyste elders kan vind.

 Laai die Afrikaanse Woordelys (Afrlys1.ZIP) af


stuur asb epos aan Piet Conradie by:

dieconradies@gmail.com

Hierdie bladsy op "Piet se WebWerf" is laas op 26 November 2007 met Nvu  (Composer) bygewerk deur
Piet Conradie