Die speltoetser inligting op hierdie bladsy is verwyder aansien dit
verouderde tegnologie gebruik het en nie meer geskik vir hedendaagse
platforms is nie..
'n Goeie begin vir WORD gebruikers is om WSPEL te oorweeg.
Vir Thunderbird gebruikers is daa ook 'n oulike Afrikaanse
speltoetser fasiliteit wat maklik afgelaai kan word. Google eenvoudig
vir "Thunderbird Afrikaans"
Kyk gerus ook na die kommersiële speltoetsers wat tans (jaar 2007) vir
Afrikaans beskikbaar is