My naam is Piet Conradie, en ek woon in Bellville, waar ek in 'n inligtingstegnologie-pos by 'n versekeringsmaatskappy werk. Ek is getroud met Elna, en ons kinders Hennie, en Nanel, verdien reeds vir hulleself.
My stokperdjies sluit ondermeer in:
Ek verwelkom enige kommentaar oor hierdie WebWerf in my E-posmandjie.
stuur
asb epos aan Piet Conradie by: