dieCONRADIEfamiliese WebBlad sedert 1999!!!ONS IS NOG ALTYD HIER !!!reeds van af die vorige eeu op die web steeds aktief in September 2009 !!! NOU 10 JAAR OP DIE WEB !!! |
![]() |
Ons stamvader Friederich Conradi se handtekening. Hy het dit hier geteken as Conradÿ. Die "ÿ" word foneties as "i" uitgespreek. Friederich het in 1685 na die Kaap gekom.
|
| inleiding tot die CONRADIE Webblad. |
| algemene CONRADIE items
<> Bygewerk soos op 19 September 2009: Hier onder by (a) tot (e) is verskillende kombinasies - kies wat jou pas. |
| spesifieke CONRADIE items
|
| die CONRADIE familieplase se geskiedenis
|
| die CONRADIE foto-galery |
| die CONRADIE's kom van .... Marburg in Duitsland!
besoek MARBURG(Duitsland), geboorteplek van ons stamvader in ongeveer1668. Hierdie tekening dateer waarskynlik van selfs vóór sy geboorte. Die 2-toring kerk regs (die Elizabeth-kerk - eerste gotiese styl kerk op Duitse bodem) se torings is reeds in die jaar 1340 voltooi. Die Lahn-rivier is ook sigbaar.
|
| agtergrond tot die geskiedenis van die CONRADIEs |
| my eie CONRADIEs se geskiedenis
|
| skakels na sommige ander CONRADIE webblaaie (dalk met 'n foto van die persoon)
|
| Ander SA familieskakels kan gevind word op |
| algemene skakels na Suid-Afrikaanse genealogiese inligting
|
| jy is my.....
/ ek is jou..... (Afrikaanse benamings vir bloedverwantskappe) GEBRUIKSAANWYSING: Die inskrywings dui die familieverwantskap aan van die familielid in die betrokke blokkie RELATIEF tot die persoon wat die SELF blokkie verteenwoordig. Die persentasie(%) genetiese ooreenstemming met SELF verskyn onder in elke blokkie. |
|
|
ooroupagrootjie ooroumagrootjie 6,25% |
||||
|
oupagrootjie oumagrootjie 12,5% |
oorgroottante 6,25% |
||||
|
oupa/ouma grootvader/-pa grootmoeder/-ma 25% |
oudoom/-tante 12,5% |
kind 3,125% |
|||
|
vader/pa moeder/ma 50% |
tante/tannie 25% |
kind 6,25% |
kindkind 1,563% |
||
|
Geslagte |
100% |
suster 50% |
niggie/oomskind 12,5% |
kleinniggie 3,125% |
agterkleinniggie 0,781% |
|
|
kind 50% |
kind 25% |
kind 6,25% |
kind 1,563% |
kind 0.39% |
|
kleinkind/kindskind 25% |
kleinkind 12,5% |
kleinkind 3,125% |
kleinkind 0,781% |
kleinkind 0.195% |
|
|
agterkleinkind 12,5% |
agterkleinkind 6,25% |
agterkleinkind 1,563% |
agterkleinkind 0,39% |
agterkleinkind 0.097% |
Ek ontvang graag kommentaar en insette oor die CONRADIE inligting hierbo! Stuur jou Conradie familie inligting, en dit word in die Geslagsregister geplaas.
|
dieconradies@gmail.com |
|
is laas op 19 September 2009 met Nvu bygewerk deur Piet Conradie |