Lys van boeke
deur CONRADIE skrywers (21/6/2000)
NOTA: Hierdie lys probeer fokus op
werke wat geskrywe is vir ‘n meer algemene gehoor, en
navorsingsverhandelings
(waarvan daar vele is) is sover moontlik uitgesluit – enkele van
onderstaande
kan moontlik ook in die navorsingsgroep geklassifiseer word.
Conradie, Andries Francois
THE LIFE AND WORK OF THE
METHODIST MISSIONARY PETER HARGREAVES IN THE LAND OF
SIGCAU, CHIEF OF THE AMAMPONDO, 1882-1901 / by Andries Francois Conradie. --
1967. 212 leaves : ill.
Conradie, Anna Louize
LAURA / deur Anna Louize Conradie; Pretoria : Unie-Boekhandel, 1942, 232 p
NUWE GEBOOIE / deur Anna Louize Conradie 1943
Conradie, Ben (Barend Jacobus), 1913-
ANDREW MURRAY NA HONDERD JAAR / deur Ben Conradie, Stellenbosch : Christen
Studente-Vereniging, 1951. 213 p. ; 18 cm.
AS OOM MARKUS WEER KOM / Ben Conradie, Kaapstad : Juta, 1978 1981 druk 117p.
: ill (deur André van Schalkwyk) Jeugboek.
BOOMSINGERTJIE, SING! / Ben Conradie, Kaapstad : Juta, 1980 96 p. : ill.
CONRADIE-SAAMTREKKE, 1932, 1939, 1945, 1956 / [opgestel deur Ben Conradie],
Strand : Ben Conradie, [1976?] 63 p. ; 21 cm.
DIE DE KUILEN-KOMMANDO / Ben Conradie, Jhb: APB 1945, 241 p, Lente-serie nr 12
DIE DUIWE EN DIE SPREEU / Ben Conradie
DIE GEHEIM VAN DIE NIMMEREINDKLOOF / deur Ben Conradie, Kaapstad :
Maskew Miller, [19--?] 105 p. (Die Nagwolwe ; no. 7. )
DIE GOEIE HOOP / Ben Conradie, Johannnesburg : APB, 1950. p. 244
DIE INTIEME JOERNAAL VAN MARIA VAN RIEBEECK / Ben Conradie, Kaapstad : Juta,
1983 113 p. : ill. ; 22 cm.
DIE JAGKLUB-MOORD / deur Ben Conradie, Kaapstad : Maskew Miller, [19--?]
100 p. (Die nagwolwe ; no. 5. )
DIE PUT MET DIE GOUE WATER / Ben Conradie, Jhb: Perskor 1976, 64 p, Jeugboek
DIE RIETBOK SE FLUIT / Ben Conradie, Wynberg : Juta, [19--?] 101 p. : ill.
DIE SKYNGEVEG / Ben Conradie, Kaapstad: Tafelberg 1981, 87p, 22cm, Jeugboek
DIE SPRINGBOKKE VAN DIE KAROO / Ben Conradie, Kaapstad:Maskew Miller 1960?
p150.; 20cm, jeugboek
DIE VERTREK VAN DIE RIETSWAELS / Ben Conradie, Kaapstad : Juta, 1977
100 p. : ill.
DIE WIT ZAIDA / Ben Conradie, Kaapstad Tafelberg, 1983, 88p, 22cm, 1ste uitg
jeugboek
DIEPRIVIER SE MONSTER / Ben Conradie, Kaapstad : Maskew Miller 19??, 115p
Nagwolwe-reeks : nr 3
DONKER NAGTE / deur Ben Conradie, Kaapstad : Maskew Miller, [19--?] 119 p.
(Die Nagwolwe ; no. 4. )
HELOÏSE / Ben Conradie, Pretoria : Keurbibliteek 1951, 231p
KOGMATIEN / Ben Conradie, Kaapstad : Tafelberg 1984, 1st uitg, 75p; 22cm, Jeug
SPEURDERS OP DIE SPOOR / Ben Conradie, Jhb: Perskor 1977, 91p, Jeugboek
SPEURDERSBLOED / Ben Conradie, Kaapstad:Maskew Miller 1958, 132p,
Nagwolwe-reeks nr 1
SPORE OP DIE BERGPAD / Ben Conradie, Jhb:APB, 1946, 185p
SOSIOLOGIESE BESKRYWING VAN DIE
CHRISTEN-STUDENTEVERENING AS 'N SUID-AFRIKAANSE
JEUGBEWEGING / deur B.J. Conradie, [S.l.] : Universiteit van Stellenbosch,
1937 105 blaaie ; 25 cm.
SY VERLORE NOOIENTJIE / Ben Conradie, Jhb:APB, 1946, 253p, Lente-serie : nr 24
TAKBOKKOP SE SPEURDERS / Ben Conradie, Kaapstad: Maskew Miller, 1947?,
112p, Nagwolwe-reeks: Nr 2. (Jeugboek)
VASGEKEER IN DIE NIMMEREINDKLOOF / deur Ben Conradie, Kaapstad : Maskew
Miller, [19--?] 87 p. (Die Nagwolwe ; no. 6. )
VREEMDE SPORE / Ben Conradie, Jhb : APB, 1948, 231p, Lente-serie : nr 36
WIE ANDERS AS JY? / Ben Conradie, Pretoria Keurbiblioteek, 1951, 235p
'N GOD WELGEVALLIGE OFFER : 'N
LEWENSKETS VAN ELLEN JACOBS (in lewe reisende
sekretaresse van die CSV) / saamgestel deur
Ben Conradie, Stellenbosch CSVM van SA 1951, 127p, 18cm
Conradie, Charl F.
MURRAYSBURG TYDENS DIE ANGLO-BOERE OORLOG, 1899-1902 / saamgestel deur
Charl F. Conradie, Oudtshoorn : Bowles.
Conradie, D.G. (as vertaler uit die Duitse werk van Friedrich Schiller)
DI NEEF ALS OOM / oorgeset in Afrikaans deur D.G. Conradie, Kaapstad : Van de
Sandt de Villiers, 1909, 36p.
Conradie, E. M.
RUS VIR DIE HELE AARDE : WAT DOEN ONS AAN ONSSELF EN DIE AARDE? / Ernst
Conradie ; illustrasies deur Piet Grobler, Kaapstad : Lux Verbi, c1996 172
p. : ill.
Conradie, Elizabeth (Elizabeth Johanna Moller), 1903-1939
HOLLANDSE SKRYWERS UIT SUID-AFRIKA : 'n kultuur-historiese studie / deur
Elizabeth Conradie, Pretoria : De Bussy, 1934-1949 2 v. ; 23 cm.
Conradie, Eric 1939-
THE IRON ROAD TO THE SEA. : PRETORIA-MAPUTO ONE HUNDRED YEARS. / Jhb : Transnet
Heritage Foundation, 1995, 34p, ill, kaarte, 21x30cm. [written and compiled for
Transnet by Eric Conradie].
Conradie, Ernst
KIES DIE REGTE BEROEP. : BEPLAN VIR SUKSES. / Ernst Conradie.
Conradie, Erns Marthinus
DIE GESKIEDENIS VAN PYPORRELS IN DIE WES- EN SUIDKAAP VOOR 1914 / deur Erns
Marthinus Conradie, 1978 446 blaaie : ill. ; 30 cm.
Conradie, Francois D., 1867-
MET CRONJE AAN DIE WESFRONT
(1899-1900) : EN, WAAROM HET DIE BOERE DIE OORLOG
VERLOOR? / deur Francois D. Conradie, Kaapstad : Nasionale Pers, 1943. 244
p. : ill. ; 21 cm. (Ons geskiedenis-series. )
Conradie, Franz
CAMERA HINTS / Franz Conradie. Jhb : Photo Agencies, 1994, 8p. ill.
DIE LAASTE VELDSLAG (Geskiedkundige roman oor ABO, vervolg op Werda)
DIE WEESKINDERS / Franz Conradie. Pretoria : Afrikanervolkswag, 1990, 152 p, kaart,
Afrikaans fiksie, (Geskiedkundige roman oor die Groot Trek 1836-1840)
KAMERAWENKE / Franz Conradie. Jhb : Photo Agencies, 1994, 8p. ill.
KEN ONS STERRE : 'n gids vir die groentjie. / Franz Conradie.
STARGAZING FOR THE NOVICE / Franz Conradie.
VAALPENS EN ROOIBAADJIE (Geskiedkundige roman oor die Transvaalse Vryheids-
oorlog)
WERDA (Geskiedkundige roman oor die ABO)
Conradie, H. F. (Hendrik Francois/Hennie), 1927-
ABC WAT JOU GELOOF DIEPTE GEE. / deur Hennie Conradie, Wellington,
Protea
SPATSELS VAN SY LIEFDE. : jou veelkleurige deel van God se genade. /
Dr. Hennie Conradie.
'N ABC VIR DIE GEBED : 'n Bybelkorrespondensiekursus oor die gebed /
deur Hennie Conradie, [Wellington] : Bybelkor, 1981 , 1983 druk 256 p.
Conradie, H. L. N.
DIE CONRADIE-GESLAGREGISTER / [soos opgestel deur H.N. Conradie], [S.l.] :
N. G. Sendingpers, 1954. 104 p. ; 24 cm.
DIE CONRADIE-GESLAGSREGISTER, 1978-uitgawe / soos opgestel deur H.L.N.
Conradie, [S.l.] : College of Careers, 1978 111 p. ; 21 cm.
DIE CONRADIE-GESLAGSREGISTER, 1978-uitgawe / soos opgestel deur H.L.N.
Conradie, Strand : Werda-komitee, 1978 111 p.
Conradie, J. H.
DIE VRUG VAN VIER JARE : 'N KORTE
OPSOMMING VAN DIE WERK VAN DIE HERTZOG-
REGERING, 1924-1928 / opgestel en uitgegee op las van die Nasionale Party van
S.A. deur J.H. Conradie, Kaapstad : Nasionale Pers, [1929?] 47 p. ; 25 cm.
Conradie, L. J. (Louis J.), 1893-
SPAANDERS WAT VLIEG : DIE ROMANTIEK VAN DIE POSKANTOOR / L.J. Conradie,
Pretoria : Van Schaik, 1953 180 p. : ill. ; 21 cm.
Conradie, Margaretha Magdalena Linström (geb. Hough). 1919-
WIT WOLKE / deur M. Conradie, Bloemfontein : Nasionale Pers, 1947, 133p
Conradie, Marie. 1942-
EK WIL WEER SING!. : Vrees vir kanker kan oorwin word. / Marie Conradie,
Elarduspark [Pretoria], M. Conradie
Conradie, Nita.
VIR JOU TROUDAG / Nita Conradie.
Conradie, P. J. (Pieter Jacobus), 1931-
AVONTURE VAN DIE GRIEKSE HELDE EN GODE / P.J. Conradie, Kaapstad : Human
& Rousseau, 1964. 184 p. : ill. ; 22 cm.
Conradie, Pierre
EKLIPTIKA X / Pierre Conradie
DIE 'SKONE MARIA' / Pierre Conradie
Conradie, R. P. (Robert Philippus)
DIE EKONOMIESE ONTWIKKELING VAN DIE KOUE BOKKEVELD / deur R.P. Conradie,
1942 116 blaaie, [6] blaaie met plate : ill. ; 25 cm.
Conradie, Susan
BRUID VIR DIE LEEU
Conradie, W. J. (Willem Johannes), 1857-1925
BIBLE AFRIKAANS SELECTIONS 1920 / AFRIKAANSE KINDERBIJBEL / deur W. J. Conradie, --
Kaapstad : Nationale Pers, 1920 573 p. : ill. ; 22 cm.
BYBELGESKIEDENIS VIR ONS VOLK / deur W.J. Conradie, Kaapstad: HAUM, 1916, 2de uitg.
xii, 482 p ill
DIE AFRIKAANSE KINDERBYBEL / deur W.J. Conradie, Kaapstad Nas. Pers 1940, 600p
ONDERVINDINGEN VAN EEN JONGE PREDIKANT IN NAMAKWALAND / door W.J. Conradie,
London : Longmans, Green, 1909 63 p. : ill. ; 16 cm. (Zuidafrikaanse lektuur
no. 1 )
OP REIS IN HET ZUIDWESTEN / door W.J. Conradie, London : Longmans, Green, 1910
114 p. : ill. ; 16 cm. (Zuidafrikaanse lektuur no. 3 )
SKETSE UIT DIE BOERELEWE / deur W.J. Conradie, Kaapstad : Nasionale Pers, 1943.
137 p. ; 18 cm.
Conradie, Willie S.
INWYDING, KERKSAAL EN KATEGESELOKAAL, BIESIESVLEI 23-1-1977.
|
dieconradies@gmail.com |
|
is laas op 26 November 2007 met Nvu bygewerk deur Piet Conradie |