|

Gehuisves deur ....

|
|
Kliek op 'n
spesifieke advertensie vir meer inligting
|
|


|
|
|
|
Die Afrikaanse WebWerf
Die héél eerste
gratis gasheer vir Afrikaanse webbladsye op die internet
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Hierdie
"Domain" is vir die huisvesting van Afrikaanse Internet blaaie , Om 'n Afrikaanse webblad onder hierdie "Domain" te huisves, moet jy
net die aansoekvorm voltooi. Jy moet ook een van die twee ikone
( logo's) op jou blad vertoon en 'n skakel daarop sit terug na Die Afrikaanse WebWerf |
 |

Webblaaie op hierdie Werf

Nog meer Netskakels

Verontskuldiging
Hierdie blad is spesifiek
geskep om Afrikaanse blaaie te huisves. As samesteller ondersteun ek nie noodwendig
die inhoud en standpunte van blaaie wat hier gepubliseer word nie. Ek trek ook nie enige
organisasie, instelling of persoon voor nie. Die skakels wat ek hier plaas na ander
blaaie is bloot asgevolg van hulle ondersteuning en bevordering van Afrikaans op die
Internet. Ek strewe daarna om ons mooi taal te laat voort leef op enige wyse denkbaar.
Hoekom nie ook op die Internet nie? |
|
|
|
|